NEWS

Club Information Days

Op die 17 November 2022 het Sentraal Vrystaat Klub ‘n baie suksesvolle bees inligtingsdag by Edenburg Golfklub gehou. Die dag was goed geondersteun, sowat 50 boere en telers van alle rasse het die dag bygewoon. Dr Andy Hentzen beskik oor ‘n wye kennis en boere het spontaan deelgeneem aan sy lesing. As gevolg van goeie navrae gaan die klub weer in April 2023 ‘n dag hou waar hulle gaan ‘n voerkraal gaan besoek. In die toekoms belan die klub ook ‘n kuilvoer praatjie te hou.