NEWS

Feedback on the Ultra Group Information Day – 10 April 2024

Functional efficient cattle for profitable farming – Marius Potgieter, Marichelle Simbra stud, Simbra Breed Examiner and Senior Judge

Marius made it clear that beef cattle farmers need to have a mindset change if they want to continue to be profitable in the future.

Focus must be on profit traits – fertility, functional efficiency and adaptability.

Turnover traits like growth, marbling or milk must take a backseat to the profit traits.

Growth and Fertility are antagonistic towards each other.

You must increase your total production on your farm (kg/ha) and not per animal (heavier weaning weights). 

This can be achieved by increasing stocking density – having more animals on the same piece of land.

To increase stocking density you need medium framed, fertile animals that are functional and adapted.

Critical aspect of animals to achieve this is hormonal balance. It is the endocrine system that manages the hormonal system. Testosterone (male), oestrogen (female) and other hormones determines the phenotype – what the animal looks like. 

Testosterone and oestrogen have the opposite effect on development. That is why males and female develop differently.

Bulls – must be well muscled with strong head, neck and shoulders and well-developed testicles

Heifers and cows – Lighter fore quarter, with slender neck and head. Heavier hind quarters.  

It is also the hormonal system that determine growth, as such animals with good hormonal balance will stop growing at a younger age which means they will be shorter than animals with poor hormonal balance

Bio-sekuriteit op jou plaas – Dr Andie Hentzen

Dr Hentzen maak dit duidelik hoe belangrik bio-sekuriteit op jou plaas reeds is. Daar is verskeie siektes wat nie slegs grootskaalse finansiele verliese vir die boer kan beteken nie, maar wat kan lei tot kwarentyn en vernietiging van totale kuddes.

Bio-sekuriteit moet op 3 vlakke bestuur word:

1. Voorkom dat dit op jou plaas kom

2. Voorkom dan dit van die dier na ander of van n trop na ander troppe versprei

3. Voorkom dat dit van jou plaas na ander plase versprei

Bek en klou seer – Dit is n aanmeldbare siekte wat nog steeds tot uitbrake lei in Suid Afrika. Dit word meestal deur aanraking versprei maar kan ook deur wind versprei. Areas wat skoon is van die siekte moet alles in hul vermoe doen om dit so te hou.

Besmetlike misgeboorte – BM is ook n aanmeldbare siekte wat lei to grootskaalse finansiele verliese deur verlaagde kalf persentasies en ook dat diere nie as teeldiere verkoop kan word nie. Die siekte word van die besmette koei na haar kalf oorgedra. Dit word ook oorgedra deur aanraking met na-geboorte en ander vloeistowwe wat gepaardgaan met die geboorte. Beste manier om dit te bekamp is om alle vers kalwers op jong ouderdom in te ent.

Trichomoniasis – Dit word deur bulle van koei tot koei versprei. Dit veroorsaak aborsies wat weereens kalf persentasies drasties verlaag. Voor bulle verkoop of gekoop word moet hul 3 keer skoon getoets word. Enige diere wat besmet is moet vernietig word aangesien dit nie genees kan word nie.

Strukturele ontleding van verskeie bulle en verse – Marius Potgieter

Marius het toe verskeie groepe bulle en verse ontleed en gehoor gevra om elke groep te plaas van 1 tot 3.

Fokus was op strukturele korrektheid en ook hoe om hormonale balans waar te neem in n dier.

Andre van Wyk, Lid van die Ultra Groep oor die doel met die bees Inligtingsdag:

“Om bees boere van omgewing te betrek en deel te neem aan gespekke oor hoe om beesboerdery meer winsgewend te maak. Ongeveer 150 boere en studente het die dag bygewoon. Maruis Potgieter het die boere op n eenvoudige en praktiese manier gewys waarna gelet moet word om die mees winsgewende diere uit te ken. Vandag gaan alles in boerdery oor winsgewendheid en volhoubaar.

Dr Andie Hentzen het n baie relevante lesing gegee aangaande oordraagbare siektes en die gepaardgaande finansiele risikos. 

Die dag is afgesluit met n lekker braai waar die gesprekke voortgesit is.”

Article supplied by Andre van Wyk