Farmers days

Bleka Simbras het op die 16de Junie ‘n baie suksesvolle inligtingsdag aangebied. Daar was spesifiek gefokus op die ontwikkeling van ‘n doeltreffende koeikudde.